PREDIKER 7:8
PREDIKER 7:8 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om op te hou praat as om te begin praat, dit is beter om geduldig te wees as om hoogmoedig te wees.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die einde van 'n saak is beter as sy begin; 'n lankmoedige is beter as 'n hoogmoedige.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Voltooide taak is beter as een wat pas begin is. Geduld is beter as hoogmoed.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die einde van 'n saak is beter as die begin daarvan; iemand wat lankmoedig is, is beter as iemand wat hoogmoedig is.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die einde van 'n ding is beter as die begin daarvan, en die geduldige van gees is beter as die hoogmoediges.
Deel
Lees PREDIKER 7