PREDIKER 7:20
PREDIKER 7:20 Bybel vir almal (ABA)
Niemand op die aarde is so regverdig dat hy net goed doen en nooit sonde doen nie.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want daar is geen regverdige mens op die aarde wat goed doen sonder om te sondig nie.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is geen mens op aarde regverdig nie, niemand wat net goed doen en nie sondig nie.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want daar is geen mens op aarde wat regverdig is, wat aanhou goed doen en nie sondig nie.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want daar is nie 'n regverdige mens op aarde wat goed doen en nie sondig nie.
Deel
Lees PREDIKER 7