21 Dae Vas en GebedSample
Honger en Dors vir die Here
Mag God vandag jou honger en dors na Hom kom vul. Hy is die enigste Een wat waarlik ons honger en dors kan bevredig. Hy kom vervul ons diepste behoeftes en begeertes en Hy wil dit vandag vir jou kom doen. Wanneer jy vandag bid, bring al jou behoeftes en begeertes voor Hom en vra dat Hy ‘n honger in jou hart sal wakker maak vir meer van Hom.
Scripture
About this Plan
Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake
More