YouVersion Logo
Search Icon

21 Dae Vas en GebedSample

21 Dae Vas en Gebed

DAY 4 OF 21

Vetrou op die Here

Om te bid is om op die Here te vertrou. Vertrou die Here nie net vir die beloftes wat Hy oor jou lewe gespreek het nie, maar vertrou in wie Hy is. Hy is getrou en sal voorsien in elke area van jou lewe. Vertrou op Hom in hierdie tyd, al verstaan jy nie ten volle hoekom dinge in jou lewe gebeur of nie gebeur nie. Hy sal altyd deurkom vir jou en sy beloftes nakom.

Day 3Day 5

About this Plan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake

More