YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 312 OF 365

Vers 10: ‘n Buurman wat naby is, is meer werd as ‘n broer wat ver is — veral as dié reeds ‘n vriend van jou pa was. Langdurige vriendskappe met jou bure kan vir jou regtig baie werd wees (Spreuke 18:24 - 'n vriend kan nader aan jou wees as 'n broer).

Day 311Day 313

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More