Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 14: Dit gaan nie net oor wat jy sê nie. Die hoe, wanneer, en hoekom jy iets sê, maak ook saak! Neem dus ander mense in ag as jy van blydskap wil skree. Selfs as jy oor iemand 'n seën wil uitspreek. Jou buurman kan dit miskien nog met jou uithou as jy vroegdag al uitbundig is, maar die ander wat daarna moet luister, moontlik nie!
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Elevate Your Impact! Moving From Apprehension to Action

Failure Is Not Final

Being Like Him - a 40 Day Lenten Devotional

7-Day Devotional: Set Apart: Trusting God's Sovereignty in Singleness and Childlessness

God Is Powerful

Every Home a Foundation: A Theology of Home

The Novelty Detox for Lent: Letting Go of Novelty and Being Present in the Everyday

ZOE DEVO

Release the Offense
