YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 245 OF 365

Dwase giere kom diep uit die hart van ’n kind. Dit is waarom die dissipline van die roede – ’n stok wat gebruik is as wandelstaf (bevestiging), herderstaf (begeleiding) sowel as om mee te straf (tugtiging) – so noodsaaklik is vir jongmense. “Slaan die nonsens uit!” (Kidner). Anders neem dwaasheid só ’n kind se lewe oor en kan jy dit later op geen manier bedwing nie (Spreuke 26:1-12).

Day 244Day 246

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More