YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 244 OF 365

Owerspel is ‘n straf van die Here vir diegene wat Hom nie dien nie. Dit klink nogal vreemd, en veral die gebruik van die woord vervloek, val vreemd op die oor. Dit is egter presies wat Paulus in Romeine 1:18-32 skryf dat God mense, wat Hom nie eer nie, oorgee aan seksuele immoraliteit, skandelike seksuele begeertes en korrupte gedagtes en gedrag. Soos Tom Wright sê, wanneer jy nie die Here die middelpunt van jou lewe maak nie, is dit die soort dinge wat met jou sal gebeur.

Day 243Day 245

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More