YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 229 OF 365

Vers 17 is baie goed vertaal in die 1983-vertaling. Die woord vir “plesier” in vers 17 is dieselfde woord wat in vers 15 vir “bly wees” gebruik word. Spreuke kontrasteer dus twee lewenswyses. Plesiersoekers word vasgevang deur plesier en feesviering. Diegene wat reg optree vind daarenteen die blydskap wat plesiersoekers ontwyk. Vers 18: Bykans alle mense verkies eerlike en betroubare persone. Hulle “ruil” maklik ’n goddelose vir ’n regverdige, en ’n onbetroubare vir ’n betroubare een.

Day 228Day 230

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More