YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 234 OF 365

Die Here het 'n afsku in die slegte bedoelings van goddeloses wat offers bring. Dit verdiep die boodskap van vers 2-3, dat God weet wat in ons binneste aangaan, en dat Hy korrekte optrede verkies bo ‘n skynheilige regstelling.

Day 233Day 235

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More