Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 14: Die eerste deel van die vers formuleer die werklikheid dat ‘n geskenk wat in die geheim gegee word, ‘n groot krisis kan afweer. In die tweede deel wys Spreuke egter hoe moeilik dit is om ’n bona fide geskenk te onderskei van ’n omkoopgeskenk. Wees dus versigtig vir dinge wat in die geheim gedoen word. Donkerwerk is uiteindelik konkelwerk, lui die Afrikaanse spreekwoord. Vers 15: Wanneer reg geskied, gee dit regverdiges moed, en verswak dit onregverdiges. Vers 16: Verstandigheid – die weg van wysheid – moet voortdurend volgehou word. As jy afdwaal, beland jy uiteindelik in die geselskap van die dooies – "gemeenskap van geeste" (DB), die doderyk – waar jou vryheid vir altyd tot niet is.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Built to Last: A Strong Family in Church Planting

You Complete Me

94x50: Discipleship on the Court

Acts 10:34-48 | Confronting Your Blind Spots
![[Songs of Praise] Bookends of Majesty](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55840%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
[Songs of Praise] Bookends of Majesty

Like the World Has Never Seen

Lent Youth Guide | Jesus' Real Talk During His Hardest & Darkest Moments

The Very Best of Shepherds

Grow in Faith: Renew Your Mind
