YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 226 OF 365

Vers 11: Straf sal nie ’n spotter laat verander nie (Spreuke 13:1), maar ’n eenvoudige of naïewe persoon leer daardeur. Dit is die doel van straf vir spotters. Wyse mense het egter geen probleem om kennis deur onderrig te verwerf nie. Vers 12: Die vers is die sleutel om die hoofstuk se boodskap te verstaan. Die "Regverdige Een" soos die "regverdige" vertaal kan word, sien alles wat in die goddelose se huis aangaan, en tref hom met ellende.

Day 225Day 227

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More