YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 211 OF 365

‘n Mens kan van 'n vroeë ouderdom af uit ’n kind se gedrag aflei of hy of sy eerlik en opreg is al dan nie. Vaardige ouers kan daarby aansluit en hulle kinders in die regte rigting opvoed. Hetsy deur aanmoediging of teregwysing.

Day 210Day 212

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More