YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 207 OF 365

Vers 2: Die gramskap van ‘n koning spel gevaar. Hy is soos ’n jong leeu wat enige uitdaging met geweld ontmoet. Die koning kan natuurlik ook ‘n metafoor wees vir iemand onder die invloed van drank. Vers 3: Om ‘n rusie te vermy, is wys. Dit is net dwase wat rusie maak sonder om te dink.

Day 206Day 208

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More