YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 140 OF 365

Vers 22: Vir ’n plan om te slaag, het jy al die raad nodig wat jy kan kry. Dit voorkom eensydigheid en bevorder verantwoordbaarheid (Spreuke 11:14). Vers 23: Daar is min dinge so lekker as wanneer jy ’n gepaste antwoord kan gee, want “wat is beter as die regte woord op die regte tyd?"

Day 139Day 141

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More