YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 135 OF 365

Spreuke verkondig die waarheid dat God alsiende en alwetend is. Selfs die doderyk en die onderaardse diepte – Sheol (Psalm 139:8) en Abbadon (Openbaring 9:11), lê oop voor die Here. Hoeveel te meer die harte van die mense. Dit is ’n gerusstelling vir die regverdiges. ’n Bron van angs vir die goddeloses.

Day 134Day 136

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More