Spreuke – eenjaarleesplanSample

Kidner som vers 8-9 só op: “Goddelike walging. Goddelike genot.” Vers 8 — opregtheid is die geheim voor God. Die offers van die goddelose is afskuwelik vir God. Dit is ’n gruwel. Die gebede van die regverdige geniet egter sy goedkeuring. Vers 9 — die lewenswyse van die goddelose is eweneens afskuwelik vir God. God het egter die een lief wat reg en geregtigheid najaag. Vers 10 — ’n streng straf is gepas vir dié wat die regte pad verlaat. Dié wat teregwysing haat, sal sterwe.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Journey Through the Gospel of Luke

Built to Last: A Strong Family in Church Planting

Starting Fresh in Dating: Renewing Communication for the New Year

Worship, War, and Wisdom: Church Planting Lessons From David

Sing Over Me by Vance K. Jackson

UNPACK This...Super Bowl LIX

The Synoptic Gospels

Trail Builders: Riding Together in Discipleship

Marriage God's Way
