YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 133 OF 365

Vers 5 sê dit is net ’n sot wat dink hy weet alles en nie na sy pa se teregwysing luister nie. Die seun wat egter luister, word wys. Vers 6 sê ’n regverdige kan sy sukses geniet. ’n Goddelose se opbrengs bring ongeluk (soos Akan in Josua 7). Vers 7 sê jy kan by wyse mense leer, maar dwase verdraai alles.

Day 132Day 134

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More