YouVersion Logo
Search Icon

Wees Sterk en StandvastigSample

Wees Sterk en Standvastig

DAY 6 OF 10

Volhard met vreugde

Jou vermoë om te volhard, is gebaseer op die belofte van God se volgehoue, getroue werk in jou lewe. God hou nooit op om in jou te werk nie en hierdie wete moet jou aanmoedig om te volhard in jou lewe.

Die motivering wat jy nodig het om dit reg te kry, is die krag van God wat in jou werk. Soos jy meer en meer op God ingestel raak, sal God se krag jou versterk en jou in staat stel om uit te hou – en nie net uit te hou nie, maar om met vreugde te volhard!

Wat kan jy doen om volharding te ontwikkel?

Scripture

Day 5Day 7

About this Plan

Wees Sterk en Standvastig

Wanneer dit voel of die uitdagings van die lewe vir jou te veel raak, draai na die Woord van God toe en skep weer nuwe moed. Hierdie 10 oordenkings uit WEES STERK EN STANDVASTIG sal jou help om nuwe moed en krag te kry vir elke dag se uitdagings by die heel grootste Bron van krag.

More