YouVersion Logo
Search Icon

Wees Sterk en StandvastigSample

Wees Sterk en Standvastig

DAY 10 OF 10

Moenie krisisse vrees nie

Jy hoef nie te bid dat God by jou sal wees in ’n krisis nie – Hy is reeds daar.

Bid dat jy bewus sal wees van sy teenwoordigheid en dat jy daaraan sal dink om sy hulp te vra. Hy belowe om jou te help en te versterk; daarom hoef jy nie bang te wees in krisistye nie.

Wanneer ’n krisis jou in die gesig staar, draai jy na God toe vir hulp?

Hierdie oordenkings is geneem uit WEES STERK EN STANDVASTIG © Christelike Uitgewersmaatskappy.

Scripture

Day 9

About this Plan

Wees Sterk en Standvastig

Wanneer dit voel of die uitdagings van die lewe vir jou te veel raak, draai na die Woord van God toe en skep weer nuwe moed. Hierdie 10 oordenkings uit WEES STERK EN STANDVASTIG sal jou help om nuwe moed en krag te kry vir elke dag se uitdagings by die heel grootste Bron van krag.

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy