YouVersion Logo
Search Icon

Wees Sterk en StandvastigSample

Wees Sterk en Standvastig

DAY 5 OF 10

Voordele van sy krag

Moegheid maak jou meer vatbaar vir versoeking en gevaar. Wanneer jy uitgeput is, is dit maklik om toe te gee aan verleidelike dinge.

Put liewer uit God se krag deur die Woord te lees en te bid, en jy sal krag vind wat jy nooit gedink het moontlik is nie. Die Woord van God is nie ’n fabel of feëverhaal nie; dit bied ware, bonatuurlike krag van die Een wat jou geskep het en jou steeds onderhou.

Is jy gereed om op God te vertrou en die voordele van sy krag te ontdek?

Day 4Day 6

About this Plan

Wees Sterk en Standvastig

Wanneer dit voel of die uitdagings van die lewe vir jou te veel raak, draai na die Woord van God toe en skep weer nuwe moed. Hierdie 10 oordenkings uit WEES STERK EN STANDVASTIG sal jou help om nuwe moed en krag te kry vir elke dag se uitdagings by die heel grootste Bron van krag.

More