YouVersion Logo
Search Icon

Vertrou God Te Midde Van SwaarkrySample

Vertrou God Te Midde Van Swaarkry

DAY 16 OF 29

Memoriseervers:

Ons is immers gered, en ons het nou hierdie hoop. Wat 'n mens al sien, hoop jy tog nie meer nie. Wie hoop nog op wat hy reeds sien? Maar as ons hoop op wat ons nie sien nie, wag ons daarop met volharding.

Romeine 8:24-25

Uitdaging vir die week:

Hierdie week lees ons elke dag Romeine 8:18-39. Werk daaraan om hierdie gedeelte, of ‘n paar van die verse daaruit, te memoriseer as ‘n herinnering aan God se soewereiniteit, krag en liefde asook die groot hoop wat ons in Hom het.

Day 15Day 17

About this Plan

Vertrou God Te Midde Van Swaarkry

Voel dit vir jou asof die wêreld oral om jou ineengestort het? Voel dit vir jou asof jy deur die een storm op die ander getref word? Het jy begin wonder waar God te midde van al jou hartseer is? Vriendin, jy is nie alleen in jou swaarkry nie.

More