Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs Sample

Oordenkingsvrae:
Week 3:
1. Wat hou dit vir ons in om God se beloftes te beërf? Watter rol speel geloof en deursettingsvermoë in die ontvangs van God se beloftes?
2. Waarom kan Jesus diegene wat na Hom toe kom, red? Watter kwalifikasies het Jesus wat die priesters in die Ou Testament nie gehad het nie?
3. Hoe verskil die offer van Jesus van die offers wat die Ou Testamentiese priesters vir die volk Israel sou maak?
4. Wat beteken dit dat Jesus 'n volmaakte bediening het? Waarom is sy bediening verhewe bo die Ou Testamentiese offerings-bediening?
5. Wat beteken dit dat Jesus die eerste plek in ons lewens het?
About this Plan

Die boek Hebreërs vertoon die oppergesag van Christus op elke bladsy. Jesus is nie net verhewe bo enige iets waarin ons probeer om ons hoop te plaas nie, maar Hy is die Skepper en Een wat alles in stand hou. Hy het ons deur sy genade gered. Hy alleen is ons lofprysing waardig. Hy alleen is ons liefde waardig. Hy is ons alles.
More
Related Plans

Commissioned: Powered Up: Living With the Holy Spirit

Bump-Free Traveling

Obedience: The Bridge to Intimacy

Joy Bomb: A 8-Day Devotional by Tauren Wells

Mentoring Relationships in Scripture

Lessons From Donkeys

Judges Part 2: Gideon

Conversational Evangelism: How to Respond to 7 Common Questions From Nonbelievers

Breathe With God: 5 Short Stress-Free Prayers for Families
