YouVersion Logo
Search Icon

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAY 19 OF 28

Hebreërs 5:8 "Hoewel Hy die Seun was, het Hy deur alles wat Hy gely het, geleer wat gehoorsaamheid is."

 

Wat veroorsaak tans vir jou lyding?

Vra vir die Here om met jou te praat oor jou huidige lyding. 

Bid dat ons gehoorsaamheid sal leer. (Heb. 5:8)

Bid dat ons swaarkry sal beskou as ‘n vreugde, omdat dit standvastigheid bou – sodat ons volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie. (Jak. 1:2-4)

Day 18Day 20