YouVersion Logo
Search Icon

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAY 23 OF 28

Ephesians 5:1 ESV “Therefore, be imitators of God, as beloved children. And walk in love, as Christ loved us and gave himself up for us.”


Om iemand na te boots (soos kinders hul ouers na-aap), vra dat jy tyd saam met hulle moet spandeer.

Hoe kan jy jou tyd saam met die Here prioritiseer?

Bid dat ons die Here sal naboots – soos geliefde kinders. (Eph. 5:1 ESV)

Bid dat ons in liefde sal wandel, soos wat Christus ons liefgehad het en Homself vir ons gegee het. (Ef. 5:2)

Day 22Day 24

About this Plan

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.

More