Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Hebreërs 10:24-25 "Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade. Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom."
Het jy idees hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde?
Maak jy die bywoning van die samekomste van gelowiges jou prioriteit?
Bid dat ons mekaar sal aanspoor tot liefde en goeie dade. (Heb. 10:24)
Bid dat ons tyd sal belê in die byeenkom as gelowiges. (Heb. 10:25)
Scripture
About this Plan

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Related Plans

7 Days of Strength for Life for Men

Tired of Comparing? Finding Your True Worth Beyond Numbers

The Gospel According to Mark: Jesus the Suffering Servant

Numbers: A Faithful God to Unfaithful People | Video Devotional

Testimonies of Christian Professionals

HZY | BRP Week 3 - the Role of the Holy Spirit

What Is a Home For?

The Artist's Identity: Rooted and Secure

Evangelistic Prayer Team Study - How to Be an Authentic Christian at Work
