GENESIS 1:26-27

GENESIS 1:26-27 NLV

God sê toe: “Laat Ons ’n mens maak wat met Ons ooreenstem om te heers oor die visse in die see, oor die voëls in die lug, oor die mak diere, oor die wilde diere, en oor alles wat op die aarde kruip.” God het die mens in ooreenstemming met Homself geskep; volgens sy eie beeld het God hulle geskep; manlik en vroulik het Hy hulle geskep.

Verse Image for GENESIS 1:26-27

GENESIS 1:26-27 - God sê toe: “Laat Ons ’n mens maak wat met Ons ooreenstem om te heers oor die visse in die see, oor die voëls in die lug, oor die mak diere, oor die wilde diere, en oor alles wat op die aarde kruip.”
God het die mens in ooreenstemming
met Homself geskep;
volgens sy eie beeld
het God hulle geskep;
manlik en vroulik het Hy hulle
geskep.

GENESIS 1:26-27 യുമായി ബന്ധപ്പെട്ട സ്വതന്ത്ര വായനാ പദ്ധതികളും