Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Wees Sterk en StandvastigEjemplo

Wees Sterk en Standvastig

DÍA 4 DE 10

Aan Hom verbind

Geloof wat gegrond is op jou eie krag of in ander mense of dinge, word swak omdat dit verwyder is van die grootste bron van krag – God. Bly verbind aan die Here, wat jou met bonatuurlike krag toerus.

Laat sy krag deur jou swakhede werk sodat jy geestelike vrug vir Hom kan dra.

Probeer jy dinge op jou eie doen, sonder God se hulp? Hoe kan dit jou geestelik verswak?

Escrituras

Día 3Día 5

Acerca de este Plan

Wees Sterk en Standvastig

Wanneer dit voel of die uitdagings van die lewe vir jou te veel raak, draai na die Woord van God toe en skep weer nuwe moed. Hierdie 10 oordenkings uit WEES STERK EN STANDVASTIG sal jou help om nuwe moed en krag te kry vir elke dag se uitdagings by die heel grootste Bron van krag.

More