MarkusMuestra
Memoriseervers:
Toe staan Hy op, bestraf die wind en sê vir die see: "Hou op! Bedaar!" Die wind het gaan lê en daar het 'n groot stilte gekom. Toe sê Hy vir hulle: "Waarom is julle bang? Het julle dan nie geloof nie?"
Markus 4:39-40
Uitdaging vir die week:
Hoe is die toneel in Markus 4:35-41 soortgelyk aan die storm in Jona 1? Lees Matteus 12:38-42. Watter ander ooreenkomste sien jy in Jesus se lewe en die verhaal van Jona?
Escrituras
Acerca de este Plan
Die evangelie van Markus is 'n kragtige beskrywing van Jesus se lewe. Dit wys Jesus se karakter op elke bladsy, van sy gewilligheid om te ly en te dien, tot sy krag en Godheid wonderbaarlik vertoon. Met elke toneel vra die outeur: “Waar is jou geloof?” As jy daarna smag om 'n vaste geloof te hê in wie Jesus is en wat Hy kan doen, is hierdie Bybelstudie vir jou!
More