Perfek soos jy nou isEjemplo

Laat God se liefde aan jou sekerheid gee
Die meeste van ons onsekerhede spruit uit ander mense se menings oor ons, asook wat ons van onsself dink. Wat sou gebeur as ons ons sekerheid eerder sou bou op iets wat ewigdurend is en nooit sal verander nie?
Klaagliedere 3:22-23 sê God se liefde en deernis het geen einde nie en is elke oggend nuut.
Romeine 8:38-39 belowe dat niks ons van God se liefde kan skei nie: “Een ding weet ek vas en seker: Niks kan ons ooit van Christus se liefde skei nie. Nie dood of lewe of engele of duiwelse magte nie; nie ons vrees vir vandag of ons kommer oor môre nie; ook nie bo-aardse magte nie. Ja, hoegenaamd niks daarbo of onder in die dieptes of elders in die skepping sal ons ooit kan skei van die liefde wat God in Christus Jesus ons Here vir ons het nie.”
ONTHOU: Daar is niks wat jy kan doen wat sal maak dat God jou minder liefhet nie. Is dit nie die beste rede om sekerheid te hê nie?
Acerca de este Plan

Rolene Strauss, voormalige Mej. SA en Mej. Wêreld, wil jóú help om te leer “nee” sê ... “Nee” vir almal wat sê jy is nie goed genoeg of mooi genoeg nie, “Nee” vir jouself wanneer jy jou vergelyk met ander en te krities is oor jouself. Gee jou selfvertroue ’n hupstoot in 14 dae saam met Rolene. Hierdie plan is saamgestel uit Rolene Strauss se dagboek VANUIT DIE HART.
More
Planes relacionados

Apocalipsis Explicado Parte 1

Devocional Del Día | Marzo

Crece en La Fe: Renueva Tu Mente

Salmo 19: La suficiencia de la palabra de Dios

Jesús Desafía El Pensamiento De Su Época

El Afán De La Superficialidad

¿De Quién Es Esa Voz?

SERIE – ESPÍRITU SANTO - El don de hablar en lenguas

Creer Incluso en La Enfermedad
