Die Groot AvontuurVoorbeeld
![The Great Adventure](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F9378%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Soms maak ons gebed ingewikkelder as wat dit regtig is. Wat is gebed? Dis bloot 'n gesprek met God. Eintlik kan jy aan gebed dink as eindelose wedersydse teksboodskappe tussen jou en God. Hoekom? Omdat dit 'n besluit is wat jy regdeur die dag kan maak om Hom beter te leer ken. Vandag gaan ons na 'n gedig oor gebed kyk.
Uitdaging: Bring vandag tyd deur om met God te praat. Is jy nie seker waar om te begin nie? Probeer iets soortgelyks: Vader, dankie dat U 'n verhouding met my najaag. Gee my die dissipline om U beter te leer ken. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![The Great Adventure](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F9378%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Hoe sou dit wees om as 'n volgeling van Jesus, nie 'n geestelike kontrolelys hoef af te merk nie, maar eerder op 'n avontuur te gaan? Hierdie 15-dag leesplan kan ons op die groot avontuur lei om God te leer ken. Gebaseer op video's, sluit dit die volgende in: onderhoude, gesproke woord, gedigte, liedere, die dissiplines van gebed, hoe om die regte mense in jou lewe te hê, en hoe om met passie te leef.
More