Filippense - Kies VreugdeVoorbeeld

Lees: Filippense 3:1-4
SOAP: Filippense 3:3
Vertroue in ons verlossing kom nie uit ons "goeie werke" nie, maar uit God se genade. Redding is 'n gratis geskenk wat ons nie kan verdien nie; dit is nie gebaseer op hoe goed ons is nie, maar eerder hoe goed God is. Moenie mense in jou lewe toelaat om "werke" by jou redding te voeg nie. As Christene werk ons vir die Here uit dankbaarheid en liefde vir God, nie om Sy liefde of ons verlossing te verdien nie. Ons goeie werke is die gevolg van ons geloof in Christus, nie 'n vereiste vir verlossing nie.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lyding? Paulus leer ons dat Jesus die Outeur en enigste bron van ware vreugde is.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com
Verwante Leesplanne

Jakobus

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

Liefde sonder vooroordeel

Waarheid Oorwin

Staan Sterk In ’n Wankelende Wêreld Deur Angelique Du Toit

Asemhalingsruimte

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

Waarvoor Wag Jy Dan? Deur Angelique Du Toit

Leef Jou Roeping Deur Jean Keys
