Hoe Om te BidVoorbeeld
![How To Pray](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F872%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Is jy al ooit geboelie? Dit is vir niemand lekker nie. Wanneer mense gemeen met ons is, maak dit seer en kan ons kwaad of hartseer word. Wanneer dinge in die lewe met ons gebeur waarvan ons nie hou nie, mag ons dalk tot God bid dat Hy die slegte dinge wat gebeur sal keer of mense sal keer wat gemeen teenoor ons is.
Die waarheid is egter — om tot God te bid, gaan nie net om Hom te vra om situasies of ander se gedrag teenoor ons te verander nie. Daar is 'n ander baie belangrike rede waarom ons tot God bid. Wanneer ons tot God bid, het dit nie net die krag om ander te verander nie; dit het ook die krag om te verander wie ons is.
Wanneer ons bid en met God in aanraking bly, vorm Hy ons en verander ons harte om meer soos Syne te wees.
In hierdie episode ontmoet ons Tyler se boelie, Jimmy Hinkle. Tyler bid dat Jimmy hom sal uitlos, maar dit lyk asof dit net erger word. Kyk na die finale episode van Die Lewe van Tyler waar ons sien dis eers wanneer Tyler ophou om vir die situasie te bid en begin om vir Jimmy te bid, dat dinge begin verbeter.
Vraag: Hoekom dink jy wil God hê ons moet aanhou om vir dinge te bid, selfs as dit 'n rukkie neem voordat Hy ons gebede verhoor?
Aangaande hierdie leesplan
![How To Pray](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F872%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif oor gebed sê. Volg die verhaal van Tyler soos hy leer wat dit beteken om met God te praat. Jy sal elke dag 'n Skrifgedeelte lees, na die verhaal kyk, en saam met Tyler leer terwyl hy belangrike vrae vra oor wat dit beteken om deur gebed met God te praat.
More
Verwante Leesplanne
![Hoekom Het Ek Jesus Nodig?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F908%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoekom Het Ek Jesus Nodig?
![My Super Geloof Wat in Dade Oorgaan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F930%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
My Super Geloof Wat in Dade Oorgaan
![Leef 'n Beter Lewensverhaal](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1331%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Leef 'n Beter Lewensverhaal
![Hoe Om Iemand Te Word By Wie Ander Wil Wees](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1806%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoe Om Iemand Te Word By Wie Ander Wil Wees
![Bid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1554%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Bid
![Spreekwoordelike Meisie: Wysheid, Waardes en om Fabelagtig te wees](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1390%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Spreekwoordelike Meisie: Wysheid, Waardes en om Fabelagtig te wees
![Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54537%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding
![Voltydse Volharding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54920%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Voltydse Volharding
![Delf dieper deur Romeine](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54169%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Delf dieper deur Romeine
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)