IdentiteitVoorbeeld
![Identity](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F869%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Dit kan 'n versoeking wees om toe te laat dat wat ander oor ons sê, bepaal wie ons glo ons is. Dit is egter nie waar ons identiteit vandaan kom nie. Jy is nie wat ander sê en dink jy is nie; jy is wat God sê en dink jy is.
Jy is nie op jou eie nie; jy behoort aan God. Jy is Syne, en sal altyd wees. Mense sal ons altyd van buite sien. Hulle sal dink wie ons is, hang af van hoe ons lyk en hoe ons optree. God kyk egter na ons harte en ons sal net vrede hê wanneer ons glo wie God sê ons is: sy waardevolle skepping wat Hy liefhet.
In hierdie episode leer ons dat Persoon 2 by die skool geterg word, en wens sy was gewild. Sy hou nie van wie sy is nie, en dink as ander mense van haar hou, sal sy goed oor haarself voel. Kyk wat in hierdie episode van Uitgewis gebeur wanneer Persoon 2 leer wie God sê sy is.
Vrae: Watter dinge glo jy oor jouself wat ander vir jou vertel het? Dink jy hierdie dinge is waar of vals?
Aangaande hierdie leesplan
![Identity](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F869%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif oor identiteit sê. Volg die verhaal van drie studente wat die kans gegee is om te verander wie hulle is. Hulle moet egter, om 'n nuwe identiteit te kry, eerstens agterlaat wie hulle was. Jy sal elke dag 'n Skrifgedeelte lees, na die verhaal kyk, en eerstehands sien wat dit beteken om jou identiteit in God te vind.
More
Verwante Leesplanne
![Hoe Om te Bid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F872%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoe Om te Bid
![Leef 'n Beter Lewensverhaal](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1331%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Leef 'n Beter Lewensverhaal
![My Super Geloof Wat in Dade Oorgaan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F930%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
My Super Geloof Wat in Dade Oorgaan
![Hoekom Het Ek Jesus Nodig?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F908%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoekom Het Ek Jesus Nodig?
![Hoe Om Iemand Te Word By Wie Ander Wil Wees](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1806%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoe Om Iemand Te Word By Wie Ander Wil Wees
![Spreekwoordelike Meisie: Wysheid, Waardes en om Fabelagtig te wees](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1390%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Spreekwoordelike Meisie: Wysheid, Waardes en om Fabelagtig te wees
![Hoe Om Die Kerk Te Wees](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1729%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoe Om Die Kerk Te Wees
![Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55460%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?
![Voltydse Volharding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54920%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Voltydse Volharding
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)