Advent: Christus Kom!Voorbeeld
STEEK DIE KERS AAN
Die Messias is Hier!
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
Die Ou en Nuwe Verbond word met Bloed Bevestig
Eksodus 24:3-8 en Lukas 22:19-20
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
Jesus is gebore as die perfekte offer. Hy het 'n lewe sonder sonde gely en die straf op Hom geneem wat ons verdien het. Hoe kan ons vir Hom dankie sê?
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Al Was Ek Nie Daar Nie."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org