Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 28 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN

Die Messias is Hier!
Wat beteken dit om jou lewe op te offer vir iemand anders?

LEES DIE SKRIFGEDEELTE

Die Koste van Adam se Ongehoorsaamheid en die Beloning van Christus se Gehoorsaamheid
Romeine 5:18-19

REAGEER MET AANBIDDING

Aanbid Hom met Jou Lewe
Sonde en die gevolge daarvan het vernietigende gevolge gehad. Dank God dat Hy 'n plan gemaak het sodat ons verlossing kan kry, deur genade en die werk wat Christus op aarde kom doen het!

Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.

Aanbid in Sang
Sing: "Genade Onbeskryflik Groot."
Dag 27Dag 29

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org