Dapper KindersVoorbeeld

Ons kan groot gebede bid wanneer ons gelowig vasstaan in God se beloftes. Watter moedige gebede voel jy dat God jou lei om te bid? Bid saam as 'n gesin en skryf dit wat julle gebid het neer, sodat julle kan feesvier wanneer God sy belofte nakom.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die Bybel is vol voorbeelde van wonderlike mense wat hulle moed ten toon gestel het. Kan 'n kind egter buitengewone moed in hulle doodgewone lewens uitleef? Hierdie leesplan sluit 'n paar kindervriendelike videos van 'n paar Bybelhelde in, en neem ons deur hulle verhale van moed terwyl ons ook ander Bybelverse en Skrifgedeeltes verken wat ons uitdaag om met moed te lewe in ons daaglikse omgang met Christus.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.LifeKids.tv