Van Gebroke Na Herstel - Die Boek NehemiaVoorbeeld

Van Gebroke Na Herstel - Die Boek Nehemia

DAG 2 VAN 43

Memoriseervers:

"Wat julle ookal doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die Here as beloning sal kry wat Hy belowe het. Christus is die Here in wie se diens julle staan."

Kolossense 3:23-24

Uitdaging vir die Week:

Nehemia het baie uitdagings in die gesig gestaar toe hy voorberei het vir die werk wat God hom geroep het om te doen. Waartoe het God jou geroep om in hierdie lewenstydperk te doen? Hoe is jy getrou aan die werk wat Hy vir jou gegee het? Hoe kan jy getrou bly en vir Hom werk selfs wanneer dinge moeilik is?

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Van Gebroke Na Herstel - Die Boek Nehemia

Was jy al ooit so stukkend dat jy nie geweet het wat jy volgende moet doen nie? Ongeag of ons dit kan sien of nie, God is altyd aan die werk. Hy is die Een wat elke lewe, situasie, slegte besluit of pynlike ervaring kan herstel en beredder. Hierdie Bybelstudie oor die boek Nehemia fokus op hoe ons moet reageer wanneer ons sien hoe kragtig God in ons lewens werk.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans