Die 10-dag Gebedsleesplan vir PaartjiesVoorbeeld
“Here, herinner ons daaraan dat ons gewillig moet wees om na mekaar te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie. Help ons om mekaar regtig te verstaan.” — Jakobus 1:19.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Paartjies wat saam bid, groei saam — geestelik, emosioneel en liggaamlik. Wat meer is, hulle groei nader aan die Een wat hul huwelik wil seën en sterker maak.
More
Ons bedank graag vir Focus On The Family vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.focusonthefamily.com/marriage/