Die 10-dag Gebedsleesplan vir PaartjiesVoorbeeld
“Dankie Vader, vir die geskenk van ons liggaamlike liefde. Help ons om deur die leuens van die wêreld te sien sodat ons saam 'n sterk, vreugdevolle en vervulde seksuele verhouding kan bou." — Hooglied 2:15-16.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Paartjies wat saam bid, groei saam — geestelik, emosioneel en liggaamlik. Wat meer is, hulle groei nader aan die Een wat hul huwelik wil seën en sterker maak.
More
Ons bedank graag vir Focus On The Family vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.focusonthefamily.com/marriage/