'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplanVoorbeeld

A Weary World Rejoices — an Advent Reading Plan

DAG 23 VAN 28

Hierdie week is die hoogtepunt van weke van die viering, voorbereiding en onthou van die geboorte van Christus. Ek bid met my hele hart dat jou hart in die sy rigting wys! Om geskenke, partytjies en kos te geniet is nie sleg nie, maar hopelik is dit nie waarop jou aandag die meeste gevestig is nie.

Daar word van ons verwag om wagtend te wees! Om ywerig op Christus se koms te wag. Soms raak ons so in aardse bekommernisse vasgevang dat ons nalaat om 'n ewige perspektief te hê en ywerig op Christus se wederkoms te wag.

Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

A Weary World Rejoices — an Advent Reading Plan

Moenie jou fokus oor die rede van die Kerstydperk verloor nie — Jesus. Om Advent te vier is 'n pragtige manier om Christus sentraal in die vakansie te hou en in hierdie leesplan gaan jy 'n reis deur die Skrif neem om ons Koning te aanbid met daaglikse Bybel lesings en oordenkings.

More

Baie dankie aan Brittany Rust wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek asseblief https://www.brittanyrust.com vir meer inligting