'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplanVoorbeeld
Ons onthou die geboorte van Christus met Kersfees, want dit is 'n viering van toe God hierdie wêreld binnegekom het. Hierdie einste daad van nederigheid en sy keuse om aan die kruis te sterf, is rede vir geboë knieë en die ophef van hande.
Ek weet hierdie tydperk se bedrywigheid kan veroorsaak dat die tyd vlieg en voor ons weet, is die vakansie verby en het ons vergeet om die Rede te vier hoekom ons in die eerste plek iets vier. Moet egter nie van die spoor afdwaal nie — kry perspektief. Kies eerbied en gee eer waar eer toekom.
Verklaar Hom bo enige ander naam!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Moenie jou fokus oor die rede van die Kerstydperk verloor nie — Jesus. Om Advent te vier is 'n pragtige manier om Christus sentraal in die vakansie te hou en in hierdie leesplan gaan jy 'n reis deur die Skrif neem om ons Koning te aanbid met daaglikse Bybel lesings en oordenkings.
More