10 Mini-Oordenkings Vir VroueVoorbeeld

10 Mini-Oordenkings Vir Vroue

DAG 6 VAN 10

’n Kragtige lewe

In ons mismoedigheid is al wat ons kan sien die dinge wat verkeerd is in ons lewe. Ons weet ons kan daardie dinge nie verander nie, en daarom word ons mismoedig.

Paulus se gebed vir die Efesiërs het vir ons ook ’n boodskap. Bid dat die oë van jou hart geopen sal word vir die erfenis wat jy as God se kind het. Onthou hoe God in die verlede ter wille van jou ingegryp het. En onthou dat sy krag, sy ongelooflike krag, ook vandag vir jou beskikbaar is.

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

10 Mini-Oordenkings Vir Vroue

Carolyn Larsen wil jou daagliks herinner aan die wonderlikste geskenk denkbaar: die wete dat God jou liefhet. Laat jouself elke dag bemoedig word deur sy onvoorwaardelik liefde en ewige nabyheid. Hierdie 10 kort en inspirerende oordenkings is geneem uit MINI-OORDENKINGS VIR VROUE.

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/