Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!Voorbeeld
Die Opwinding van Hoop
Lees die stukkies hardop. Lees miskien van twee bykomende Bybelvertalings. Neem die tyd om te luister en na te dink.
Hoop word gedefinieer as vertroue, optimisme, ’n reddingsboei van geloof. Hoe het die mense in hierdie verse hoop gevind?
Aangaande hierdie leesplan
Advent is ’n vier-weke plan wat bedoel is om ons aandag te vestig op die nederige begin van die Redder van ons lewens. Hierdie studie sluit vier verhale van Matteus en Lukas in. Ons leer van God se heilige plan vir die geboorte van Jesus Christus en ondervind hoe dit was om teenwoordig te wees tydens hierdie gebeure. Die vraag-en- antwoordformaat kan vir gesins-eredienste, groepbesprekings en selfstudie gebruik word.
More
Ons wil graag Neighbor Bible Studies (NBS2GO), Joanna Parsons en Rebecca Davie bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: https://www.nbs2go.com/afrikaans-afrikaans