Die Grootste GeskenkVoorbeeld

Die Grootste Geskenk

DAG 29 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1.   Wat moet ons volgens Hebreërs 11: 6 in plek hê om God te behaag? Waarom behaag dit Hom?

2.   Beïnvloed jou geloof God se bereidwilligheid om jou gebede te verhoor? Waarom of waarom nie?

3.   Jesus het baie mense in die evangelies genees vanweë hulle geloof. Beantwoord God nog steeds ons gebede op hierdie manier? Waarom of waarom nie?

4.   Hoe laat geloof jou toe om die aanvalle van die vyand te bestry?

5.   Prys God vandag vir die gawe van geloof. Teken jou dankgebed op saam met 'n verklaring van jou geloof in Hom.


Dag 28Dag 30

Aangaande hierdie leesplan

Die Grootste Geskenk

Hierdie ses weke lange Bybelstudie is daarop gemik om ons harte voor te berei om die grootste van alle geskenke te vier: Jesus Christus. Hierdie studie fokus op die karakter van God en wat dit beteken om ‘n lewe van dankbaarheid te lei. Namate ons die Adventstyd binnegaan, sal ons ‘n paar van die gawes wat God in Jesus vir ons gegee het, bestudeer, naamlik: hoop, geloof, vreugde en vrede.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/