VriendskapVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
- Wat was Jesus se gesindheid toe Hy met sondaars omgegaan het? Hoe het Hy hulle liefgehad en aangemoedig om hul lewens van sonde agter te laat?
- Wat was Jesus se doel om aarde toe te kom? Hoe het Hy sy doel getoon in sy optrede met diegene wat as "sondaars" beskou word?
- Wat beteken dit om jou naaste lief te hê soos jouself? (Wenk: dit beteken nie dat jy jouself eerste moet lief hê nie!)
- Watter dinge het die vroeë kerk gedoen om gemeenskap te bevorder?
- Waarom is dit 'n belangrike gemeenskaplike ervaring om 'n maaltyd te deel? Wat kommunikeer 'n gedeelde maaltyd aan die betrokkenes?
Aangaande hierdie leesplan
Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeenskap te wandel. Ons kan nie sonder mekaar oorleef nie. Die manier waarop ons vir mekaar omgee en mekaar se laste dra, toon Christus se liefde aan die wêreld.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com