Wat Is Die Bybel? (Die Groot Verhaal Plan No. 1)Voorbeeld

Wat Is Die Bybel? (Die Groot Verhaal Plan No. 1)

DAG 3 VAN 3

Dag 3

Oordenking:

Die Bybel kan voorkom as ‘n versameling van boeke wat nie noodwendig iets met mekaar te doen het nie. Tog is daar een sentrale verhaal in die hele Bybel. Ek noem dit graag die Groot Verhaal. Die verhaal gaan oor Jesus en dit gaan oor jou en my. Dit gaan spesifiek oor God se plan om ons deur Jesus te verlos. Hoe beter 'n mens Jesus leer ken, hoe meer begin jy dit raaksien wanneer jy die Bybel lees.

Lees:  Johannes 5:39 

Lukas 24:13-27 

Kom ons gesels daaroor: Kon jy al êrens in die Ou Testament iets identifiseer wat heenwys na Jesus die Verlosser? 

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Wat Is Die Bybel? (Die Groot Verhaal Plan No. 1)

Wat is die Bybel? Wat beteken die Bybel vir my? Die Groot Verhaal leesplan 1, antwoord daardie vraag vir jou. Die volgende leesplanne sal jou help om die Bybel beter te verstaan.

More

Ons wil graag Werner Strauss bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  https://free.facebook.com/wernerstrauss.sts/