Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld

Changed: Next Steps for a Changed Life

DAG 13 VAN 42

Vir die Woord van God om ons te kan verander in wat God wil hê ons moet wees, moet ons sy Woord gereeld lees. Vandag gaan jy leer wat die Bybel sê van die belangrikheid daarvan om die Woord op 'n gereelde basis te lees en te bestudeer.
Dag 12Dag 14

Aangaande hierdie leesplan

Changed: Next Steps for a Changed Life

Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy in Christus is en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.

More

We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church