Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld

Changed: Next Steps for a Changed Life

DAG 15 VAN 42

Om veranderd te wees, beteken om te verstaan wie God, Jesus en die Heilige Gees is en hoe hulle interaksie in jou lewe plaasvind. Hierdie week gaan jy gedeeltes lees wat jou sal help om meer van God, Jesus en die Heilige Gees te verstaan. Vandag gaan jy lees oor God as jou geestelike Vader.
Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Changed: Next Steps for a Changed Life

Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy in Christus is en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.

More

We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church