In Die Sakewêreld Met GodVoorbeeld

Baie mense loof die gejaagde lewe. Hulle lewens is gevul met reëls en wette, hulle is altyd besig en hulle straal 'n lewenstyl wat swaar en belas is aan ander uit.
Vergelyk dit met hoe God wil hê ons moet lewe: vreugdevol, vry van laste en swaarmoedigheid. God is lief vir feesviering en pret! Anders as die onbuigsame eise waardeur godsdiens in sy tyd uitgedruk is, het Jesus gesê in sy manier van lewe, is jou "juk sag en jou las lig." Ons wil dit in elke faset van ons lewens hê! Vreugde is die belangrikste vrug wat gedra word deur mense wat soos lote in Hom as "die wingerdstok bly" en die "vrug van die Gees" dra. Jesus het gekom om aan ons vreugde te bring!!! Hy wil dit vir jou gee. Ontvang dit net!
Bring tyd met God deur en dink na oor die volgende vrae.
1. Watter las vra die Here jou om aan Hom te gee? Op watter maniere vra God jou om van jou arbeid te rus (deur jou pogings te beperk)? Wat vernietig jou vreugde?
2. Hoe vra God jou om in groter vreugde met Hom te tree?
Aangaande hierdie leesplan

Gee gierigheid 'n opstopper in die gesig met al God se roekelose liefde! God is gretig om sy liefde, goedheid en wysheid aan almal in die hemel en op aarde te vertoon. Duik sommer in God se begeerte om besighede te gebruik om op bonatuurlike wyse fisieke en geestelike armoede aan te raak en so die oorvloed van sy koninkryk na die aarde te bring.
More
Verwante Leesplanne

Voltydse Volharding

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Staan weer op

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Delf dieper deur Romeine
